HP
Herman P
1 reviews | Active since Oct 2015
13 Oct 2015, 13:21
Hoekom vat dit so lank
Het voertuig uit die boks gekoop 30/07/2015 , papiere geteken 08/08/2015, Na baie oproepe en geduld en nog geduld het ek wel die regustrasie papiere gekry op die 22/09/2015 . Die hele tyd nog met die papier in die venster gery <br> Daar is gese meneer gaan jou lesensie uit \Disc"sal vir jou die geld in betaal wanneer jy die strokie deur email"
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)