TE
Tersia E

1 reviews | Active since Nov 2012

09 Mar 2019, 11:46

Very Disappointed

Ek is Glad nie baie gelukkig nie het gester 8 ste Maart 2019 die oggend op die Debonairs App Pizza bestel vir 19:30 te kom aflewer en ek het 3 keer deur die dag gebel om seker te maak dat dit als reg is en net na 19:00 weer gebel om seker te maak als is reg en syt gesê als is reg en hy sal half 8 by ons wees en hy daag op half 9 die aand bestelling was nie reg met die 1 pizza nie en dis ander 1 pizza was heentemal deurmekaar en was koud ek het vir hulle gesê ek is nie baie gelukkig nie en ek het gevra hulle moet my die 9 de Maart 2019 my terug bel en het my glad nie gebel nie ek dink nie ek sal ooit weer hulle ondersteun nie.

0
Replies (0)