aP
ade P

1 reviews | Active since May 2015

31 May 2019, 20:52

vararity box

As ek kon sou ek hulle nie eers n kwart ster gegee het die vararity box is die grootste snert onder die son die burger is so klein nie eers crispy nie 3 chips en dit brand die dooie hel uit jou uit. Daar moet bystaan sorg vir vaseline vir die volgende dag wonder of die werkers nie spytfull is nie ek is baie ontevrede en glad nie gelukkig nie kcf het 100% VERSWAK SKAAM JULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

0
Replies (0)