JC
Jolandie C

1 reviews | Active since Dec 2016

10 Dec 2016, 10:51

Uiters swak diens

<p>10 December om 10hoo het ons gesin na KFC gegaan 2dames het ons oor die interkom gehelp baie onduidelik en selfs gelag omrede ons hulle nie kon hoor. Ons bestelling met koeldranke was verkeerd nadat ons dit helrhaal het. Kinders wou nie hulle snack burgers eet nadat ons gevra het no lettuce. My man het 2 AM breggies bestel die wrap was uit gedroog en hard nie behoorlik toe gevou. Die koeldranke was warm. My double down was droog. Ons moes 20min in die drive through wag was hierdie diens. Dis nie die eerste keer was ons ontevrede was by hierdie KFC nie. Sal nie weer terug gaan nie. </p>

0
Replies (3)
JC
Jolandie C's update10 Dec 2016, 10:56
Reviewer Update

KFC Safari Rustenburg

KFC
KFC's reply12 Dec 2016, 08:32
Official

Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.

Please note that we will be in contact soon.

Kind Regards

KFC Customer Care

***

KFC
KFC's reply12 Dec 2016, 08:32
Official

Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.

Please note that we will be in contact soon.

Kind Regards

KFC Customer Care

***