1 reviews | Active since Apr 2017
Swak swak swak swak swak
<p>Wag verewig vir die bestelling. Dan vergeet hulle van die bestelling se goed. Net bitter swak diens en glad nie lus om mens te help nie. En dan lyk die kos nog soos *** ook en dit is nie die eerste keer wat dit gebeur nie. Is nou net moeg dat hulle i plaas se prys vra vir kos en dan is die diens en kwaliteit uiters ka****</p>
Good Morning
Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.
Please note that we will be in contact soon.
Kind Regards
KFC Customer Care
***
Good Morning
Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.
Please note that we will be in contact soon.
Kind Regards
KFC Customer Care
***
Het i boodskap gekry dat iemand my sal bel ń week terug. Nogsteeds niks nie. KFC se hoofkantoor is swakker as die KFC in curielaan bloemfontein!!!!
Het i boodskap gekry dat iemand my sal bel ń week terug. Nogsteeds niks nie. KFC se hoofkantoor is swakker as die KFC in curielaan bloemfontein!!!!