JH
Jaco H

1 reviews | Active since Aug 2015

21 Dec 2015, 10:16

swak diens en geen terugvoering van KFC af nie

Ek was laas week 2 keur met bewys dat die transaksie van die 20/11/2015 2 keur deer gegaan het van my rekening af, maar Emmanuel soek regte bankstate met 'n stempel op wat vir my onaanvaarbaar is want ek het al in die verlede bankstate so gegee en toe was daar ***** op my rekening.<br> <br> Ek is baie jammer maar die diens en die terugvoering wat ek van KFC kry is uiters swak swak en dit is nou meer as 'n maand wat dit so aangaan.<br> <br> Ek gaan die saak baie verder vat

0
Replies (0)