JH
Jaco H

1 reviews | Active since Aug 2015

20 Nov 2015, 18:06

Slegte diens en wil ons tot leunaar maak

Ek het nou net by kentucky gestop en het my kaart geswipe vir die eerste keer en het volgens hule nie deurgegaan nie maar het n *****kap op my foon gekry maar die manager het aangedring die kaart moet weer geswipe word en toe word dit vir my gese hulle sal nie my geld steel nie, hoe voor op die wa kan n manager nie wees nie, en toe ek ry word daar hande geklap, en die is nie die eerste keer wat die personeel so arogant is nie

0
Replies (1)
KFC
KFC's reply23 Nov 2015, 08:34
Official
Hello Jhennig,

Thank you for the feedback and thank you for taking the time to inform us.

Rest assured your complaint will be forwarded to the relevant franchisee and his team to address and ensure that the necessary corrective steps are put in place so that we may meet your expectations in the future.

Kind Regards

KFC Customer Care Line
***