JH
Jaco H

1 reviews | Active since Aug 2015

04 Jan 2016, 12:21

Slegte diens en wil nie geld terug gee nie

Ek het die 20ste november 2015 my kaart gebruik en die transaksie het nie deurgegaan nie maar het n boodskap op my foon gekry en ek moes weer my kaart swipe want die personeel was arogant gewees en dit word vir my gese hulle sal nie my geld steel nie. Ek het daarna 2 keer my bankstate gevat maar die manager wil nie state aanvaar nie want ek het die ander bedrae doodgekrap sodat hulle nie kan sien wat op my staat aangaan nie maar volgend Emaneul moet hulle die bedrae kan sien. Ek is so raadop met KFC want dit lyk my hulle wil my geld steel

0
Replies (0)