SS
Sanet S
1 reviews | Active since Mar 2014
24 Mar 2021, 14:09
Slegte diens en kos
Blykbaar het kentucky nie meer kliente diens nie. Ek sukkel nou al 3 weke om enige antwoord te kry van hulle "customer care" in verband met n klagte oor diens en slegte kos, maar duidelik het hulle n groot probleem met diens op enige vlak.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)