1 reviews | Active since Mar 2009
<p>Ek het nou net 04 desember 2016 16:39 kfc gekoop. ek het 2 streetwise 2 met elk n extra stuk gekoop om 2 groot stukke te kan kry. julle ook maar lekker slim nou het julle n streetwise 3 uit maar dan wil hulle jou 2 klein stukke gee en een groot stuk. dit is hkm ek so gekoop het soos ek gekoop het. ek gee nie om om bietjie meer te betaal nie maar dan moet die goed vars wees nie soos die gemors wat ek gekry heti. dit was by kfc in newton park gekoop die een op die hoek van 6de laan en kaapweg port elizabeth. Die dame wat my gehelp het se naam is Khutala. ASB hanteer daai bestuurder en personeel aandiens want hulle weet hulle mag nie ou gemors soos die verkoop nie. ASB gee julle personeel regte opleiding. Ek sal noooooooooooit weer kfc koop nie. ek gaani my diesel in my bakkie mors om nog aftegaan nie want ek sal in elkegeval vieslik met daai ongeskoolde staff wees. doen die regte ding en verskaf gehalte kos aan julle kliente sooooooos in die ouuuuuuu dae baie baie lank gelede. sies ek is desgusted net om aan kfccc sies te dink na die vieslike kos. my nr is ********** . stel asb geskoolde staaf aan wat weet wat om te doen</p> <p> </p>
Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.
Please note that we will be in contact soon.
Kind Regards
KFC Customer Care
***
Best regards,
Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.
Please note that we will be in contact soon.
Kind Regards
KFC Customer Care
***
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.