Pateties en mees AFSKUWELIKSTE kliente diens!!!!!!!!!!!
<p>ROBERTSON KFC is heel moontlik die een met die mees patetiese diens!!!!!!!!!!!! 90% van die tyd is daar GEEN gaar hoender nie, so of jy wag 30-45 min in die ry/drive through of buite in die straat daarvoor!!!! hul kan nooit cones gee vir roomyse nie want dit smelt, kry dan n roomys masjien wat ROOMYS maak en nie skuim nie!!!! daar is menigde male n flou verskoning van stadige diens dat hul "nie genoeg personeel het nie'', of helfte van die skof personeel lede het net eenvoudig nie opgedaag nie''. IETS wat ek nie kan sien as n klient se probleem nie. ek is nie sommer iemand wat maklik kla nie maar hierdie probleme is elke dag sien baar by ROBERTSON KFC. die rede hoekom hul dit n drive through noem is dat mens nie hoef in te gaan vir orders nie en jy nie n uur lank in n ry hoef te staan nie. ek hoop die regte mense wat stappe kan neem ten opsigte van kliente diens by hierdie tak sien hierdie boodskap. en in teen deel, mens gee nie VROT/BLOU/STINK hoender vir n klient nie!!!!!!!</p>
Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.
Please note that we will be in contact soon.
Kind Regards
KFC Customer Care
***
Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.
Please note that we will be in contact soon.
Kind Regards
KFC Customer Care
***
