SE
Sindy E
1 reviews | Active since Feb 2012
05 Jul 2021, 12:24
Ou kos
Wil almal waarsku om nooit ooit by KFC ninapark te koop nie. Het nou n Colonel burger meal gekoop. Die hoender is so oud en hard nie eers my honde wou dit eet nie. Mens betaal flippen duur vir kos vir sulke gehalte. In lewe sal julle my nie weer sien nie. En ek verwag dat daai eienaar of manager my bel want die is nie die eerste keer nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)