1 reviews | Active since May 2016
Maak my KFC nou SELF EN GOEDKOPER
Mense het n lankal begin te kla oor julle hoeder wat olierige was en as daar wel aangekoop word dan het ek julle ondersteun. Nou het dit gebeur dat dit die einde is van julle ondersteuning is. Nie alleenlik wil julle werkers by KFC jounie in Afrikaans help nie maar is net reguit truerig asof iemand n mens van n ander planeet n mens daar ingedra het. Die koolslaai was altyd lekker met mayonnaise en kondensmelk daarin maar NOU is daar niks in nie,dit is asof jy nou ten duurste net opgekerfte kool eet. Die hoeder proe ook na niks en en daar is ook geen sout of speserye in vie,dit is nou so gemaak vir iemand anders. Mooi so hou maar aan dan kan ek goedkoper en meer vir my self hoender en slaai ens. self maak want dit is die einde van my ondersteuning
