KW
Kevin W

1 reviews | Active since Nov 2018

26 May 2024, 18:46

KFC Swiped away my Order

Order 111626 Cleary Park. Julle is maar 'n *** plek wat nie sal reply nie. Julle maak *** hoender want jille werkers daar pop hulle. Hoe de *** kan jy wil vergeet van 'n online order, nou moet my vrou sonder lunch werk toe gaan.

*** julle man, Hungry Lion se hoender is maar beter, moenie laat ek praat van Kenny's nie,

0
Replies (0)