1 reviews | Active since Feb 2015
Goeiedag,<br> <br> Eks gereelde ondersteuner by Kfc Robertson. Eks nie n persoon wat hierdie tipe ding doen nie, maar genoeg is genoeg. Ek onderseteun hierdie praktyk ongelooflik baie sowel as my vriende. Die probleem wag ek op 'n gereelde basis eevaar is dat daar al hoe meer wag periodes is op items wat jy bestel of dis out of stock of die roomys masjien is buite werking en ek seker daarvan dat daar nog mense in die dorp sal kan getuig. Bv. Bestel n roomys daar is nie bakkies nie, bestel n item wag 18 min daarvoor en jys die enigete persoon in daardie winkel. Dis onaanvaar dis n fast food bedryf en nie restaurant nie, dinge behoort vinning te gebeur. Ek stel regtig voor dat daar bietjie aandag aan die tak spandeer word, ek kry nooit slegte kos nie en se met alle eerlikheid dat dit altyd van beste gehalte is ma die \wag periodes en uit stock"is ONAANVAARBAAR!!!"""
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.