sV
sharlene V

1 reviews | Active since Oct 2013

05 Jan 2020, 19:53

Kfc protea hoogte bad service

05/01/2020 Swak dienste by Kfc Protea Hoogte. Ek kan nie verstaan hoe n eienaar sulke mense kan aanstel. Die een vroutjie wat deur die deurry gery het moes later inkom. Want hoelank moet jy dan nou wag vir jou kos. En ons, ek eet gladnie kfc maar my man en kinders was lus vir kfc. Toe begin my man order, hy sê toe die masala meal. Ek noem toe aan my man ek het gelees op fb dat mense sê ds sleg en proe of dit gedip is in castor olie, maar ds sy besluit en toe stap die een weg agter die till en n ander een vat oor. So asof sy ons nie wou help. Haar houding het klaar als gesê. My man herhaal weer. 1x masala box meal. En ek noem 1x wrapsta box en een 1x all star box meal. Ek moes dit 3 keer herhaal. Sy het nog nie verstaan. Al het ek in engels gepraat. Later wys ek met my vinger wat ek wil hê en sê die prys by 1x masala box meal, a wrapsta box meal R49,90 and all star box meal R59,90. Sy herhaal 4 boxes.... En ek sê toe NO en herhaal weer dat ek begin lag, want ek kon nie glo dat sy nie kon verstaan. Toe begin my man weer te praat om order te herhaal, my man het ongelukkig n harde stem maar hy het nie geskree op haar. Sal die voorbarige klein swart mannetjie van iewers agter sy verskyning maak en my man kom stil maak. Daar was geen ander kliente in winkel behalwe die vrou wat so lank gewag het. My man vra vir hom toe wie hy is, hy sê toe hy is die security, maar hy het nie eens n uniform aan. My man moes maar n wag voor sy mond sit en gesê kom ons loop liewer, want jy kon sien hy was uit om ons te tart. En die een agter die counter, ek glo sy is nie so dom, maar plein aspris gewees om ons nie te wou help, of om ons ook uittelok om iets te sê. So kfc protea hoogte sien ons nooit weer nie. Nou verstaan ek al die complains teen hulle en hoekom hul so leeg is. Aan die eienaar. Kry vir jou mense wat WIL werk en n order kan vat. Albei hoort nie daar.

0
Replies (0)