1 reviews | Active since Jun 2016
KFC PARYS
<p>Op Sondag die 26ste Februarie om 12:20 stap ons KFC Parys binne. Daar is slegs een kassier en die mense staan by die deur uit. Na 'n uur se gewag word ons gehelp en deel die kassier ons mee dat sy nie weet waarom daar nie nog iemand is om haar te help nie. Die mense agter staane n gesels terwyl die kassier die kliënte help en nog agter toe hardloop o chips in die olie te sit. Die bestuurder wat 'n swart man is loop met 'n houding vorentoe en help die kassier wat iets verkeerd opgelui het en stap weer kantoor toe. Sê nie die mene wat agter is aan om op te hou gesels en hul werk te doen nie, kry ook nie iemand om te help met die orders nie. Ons het 'n groot bestelling geplaas 7 Box meals en 1 boxmaster. Omdat dit 'n groot bestelling is moes ons nog 45 minute wag omdat die kassier nie alles alleen kan maak nie. Na 2:45 kom ons eers by die huis. Waarom word daar nie mense aangestel wat werklik wil werk nie, Wat is die bestuurder se werk nou eintlik om met 'n houding rond te loop en dan weer terug te keer na sy kantoor. Kon hy nie ook inspring en help nie, veral toe hy sien die kliënte staan by die deur uit en die kassier moet die kliënte help en dan ook nog chips en burgers maak terwyl die anders staan en gesels en lag. Nee wat dis mos nie 'n diens nie. Parys se KFC gaan by die dag agteruit soos wat die mense in die dorp praat juis oor die diens wat ons daar kry</p> <p> </p>
Good Morning
Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.
Please note that we will be in contact soon.
Kind Regards
KFC Customer Care
***
Best regards,

Dis 4 dae terug en na vele e-posse wat gestuur word wat sê dat daar met my inverbinding getree sal word wag ek nog steeds sodat iemand my s***el. Dis pateties.
Dis 4 dae terug en na vele e-posse wat gestuur word wat sê dat daar met my inverbinding getree sal word wag ek nog steeds sodat iemand my s***el. Dis pateties.