JL
Jaco L
1 reviews | Active since Mar 2011
28 Mar 2021, 18:57
KFC Hercules
KFC Hercules (Van Der Hoff Rd) Dis die ***ste plek om by kos te bestel. Ek het aanlyn kos bestel 17H30. Hulle sê toe dit gaan 30 min vat, dis nou al 90 min later en nog niks. Ek het 45 min terug met n Vivian gepraat en toe sê sy hulle gaan nou iemand stuur, sy het nie geweet dis n delivery nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)