1 reviews | Active since Oct 2018
KFC Fleurdal. Het uiters swak diens. Staan langer as 45min in deur ry en dan werk geen kaart masjiene. Daar was nie eers blaarslaai in die restaurant nie. Neem bestelling verkeerd en die werkers daar binne het nie n idee wat daar aangaan nie. Almal hardloop rond en vra 7 keer wat is my bestelling. Buiten die uiters swak ervaring het ek nog voedsel vergiftiging gekry van die kos! KFC is pateties!!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.