yS
yolandi S

1 reviews | Active since Oct 2015

01 Jan 2016, 14:27

Kfc

Hi ek was vanoggend by kfc in pretoria tuine by die drive through. Ek vra ek soek n twister, skreeu die vrou op my en se ons bedien net burgers voor 11uur twisters en al die ander goed na 11uur. Ek is geskok met die swak diens wat daao kfc gee. Dis die die eerste keer nie. Baie kere wat hulle onsettend ongeskuk is. Nooit roomys nie en baie keer nie blaarslaai ej tamatie nie

0
Replies (0)