1 reviews | Active since Mar 2015
Ek was vannaand by die Lambton KFC (2 april 2016 18H40) en ek het die drive fro gebruik. daar was 'n kennisgewing wat gese het cash only. Ek het R190 ****ant by my gehad wat genoeg was vir 'n 16 piece en 2 mash. Ek het die swart dame gevra hoeveel sal dit wees as ek 2 large mash wil he en toe se sy dit sal R193 en iets wees. Ek se toe vir haar dan sal ek 2 regular mash moet neem omdat ek net R190 by my het. En toe se sy vir my dat ek moet HAMBA. Ek wil net vir KFC se dat ek nie daarvan gehou het nie en ek dink nie dat kliente sulke behandeling verdien nie. Ek kan ook nie help dat ons in 'n land bly waar swart mense geen maniere, respek of dissipliene het nie. Probeer tog om julle staff maniere te leer, onthou dit is die publiek wat bedien word. Die feit dat die publiek sulke slegte behandeling ontvang van KFC se vir my dat daar ook 'n problem by management level is. Ek sal nie gou weer KFC besoek nie, daar is baie ander fast foods van om te kies. Nou weet julle hoekom KFC 'n slegte naam het, te danke aan onbevoegde mense sonder maniere!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.