1 reviews | Active since Apr 2017
***ken pateties
<p>vanaand het ons nou weer probeer om by kfc te order om af te lewer en weer eens was daar 'n een of ander probleem dat hulle nie kan af lewer nie ek raak nou net mooi GAT VOL vir al hulle verskoonings hulle het nooit wat ek soek nie of hulle kan nie af lewer nie en dit op n Maandag annd 19;00 *** EN DIT IS NIE DIE EERSTE KEER NIE iemand moet iets hier an begin doen dit begin n' GROOOOOOOOOT probleem raak weer eens moes ek iets koop wat ek nie wou gehaat het nie regtig hulle kan nie eens p****** 'n punt maak om te kyk of 'n ander tak dalk vir ons kan af lewer nie dit noem hulle nou kleieete diens</p>
Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.
Please note that we will be in contact soon.
Kind Regards
KFC Customer Care
***
Best regards,
Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.
Please note that we will be in contact soon.
Kind Regards
KFC Customer Care
***
Best regards,
