1 reviews | Active since Jul 2014
My vrou was nounet by KFC Herm**** Sandbaai tak.Sy het n rounder en vlerkies bestel.Die persoon het haar meegedeel dat dit nog 7 minute gaan vat en sy moet omtrek.35 MIN LATER is ons order nog nie gereed nie.Ek gaan hierdie saak verder vat aangesien dit nou die 3 de keer is wat ons hierdie swak diens daar kry.Ek verwag n verduideliking binne 24 uur
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.