ME
Maryka E

1 reviews | Active since Jun 2012

11 May 2015, 14:31

BESTELLING NA 12

Ons is verskriklik ongelukkig met Kfc in vanderbijlpark die een oorkant Checkers ons het vrydag aand voor 12 uur die aand daar gestop ons wou to by die deur ingaan en daar is papiere wat se die deure is gesluit due to security reasons so dink ons hul is seker geroof gewees. Ons kom by die drive through net een venster is oop jy moet op een plek, bestel,betaal en ontvang so wag ons langer as n half in die ry wat seker min of meer 3 karre voor ons is (dit vat n ewigheid) soos ons voorento gaan in die ry sien ons n man gaan verby ons met wat lyk soos posters ons dog toe dis n nuwe premotion. Uit eindelik kom ons voor en begin ons bestelling plaas ons word toe in kennies gestel hul maak die twister na 12uur nie want hul maak die masjien dan skoon. ons is reeds geiriteerd want mens kannie verstaan hoe wag jy amper meer as n half uur met n4 voertuie voor jou nie nerens waar ons gestaan het, het daar enigsisn gestaan die menu verander na 12 uur nie. die man wat die posters gaan op sit het, het die nuwe menu gaan opsit met wat hul bedien na 12 hy het verby ons gestap kwart oor 12 en so dink almal wat daar werk dis een groot grap. hul het ook amper nooit roomys nie

0
Replies (1)
KFC
KFC's reply12 May 2015, 10:58
Official
Hello maryka@,

Thank you for the feedback and thank you for taking the time to inform us.

Rest assured your complaint will be forwarded to the relevant franchisee and his team to address and ensure that the necessary corrective steps are put in place so that we may meet your expectations in the future.

Kind Regards

KFC Customer Care Line
***

Best regards,