1 reviews | Active since Dec 2019
Best Customer service and staff Management
so al die jare, ek het KFC as 'n groot besigheid geken wat baie lekker ete het bv. uitstekende hoender, sly, room ys ens.
Maar KFC BELVILLE het my ekspektasie geekseed. Dit is alles deur net een persoon gedoen, toe ek vir middag ete na KFC BELVILLE toe gegaan het. Dit was baie vol, die lyne was lank, die kopers was baie onsteld oor die stadige diens, die werkers kon nie die pressure hanteer nie, maar ek sal een naam noem wat 'n Held was, vir haar span vir die dag end die mense/ kopers wat KFC soek ZANDILE was die naam op haar naam kaart. KFC BELVILLE Moet sulke luiers wat die naam van die KFC BELLVILE besigheid BO hou, met sy uitsetekende Customer service and probleme oplossings. ZANDILE is die Rede hoekom ek die Review vandag skryf oor gister se diens, ZANDILE is 'n LUIER, sy is goed met MENSE, en ZANDILE luisters na mense se probleme and probeer baie hart om die koper bly te hou. alhoewel KFC BELVILLE vol was sy kon die situasie hanteer and kopers het ge kalmeer and ZANDILE se werkers opie dag het by gekom nadat sy met die werkers and koopers gepraat. om die beste diens vir haar kopers te gee..ZANDILE is baie belangrik In KFC BELVILLE. ek dink eksal elke keer sy daar is gaan Koop and nog baiie mense bring.
