LS
Lelanie S

1 reviews | Active since Nov 2015

07 Nov 2015, 21:07

Bad service

Ons gaan deur die drive thru by KFC Wilrogate bestel die fully loaded box Meal dan word daar vir ons gese ons kan dit nie bestel nie want hulle het nie staff nie nadat ons haar se ons soek dit en ons is die klient ons kan mos bestel wat ons Will he want ons betaal tog daarvoor. Gaan na die volgende venster toe om die kos te kry vreeslik arrogant en onproffesionele kliente diens. Wag so lank daar is nie ys vir koeldranke nie daar word gese hulle het nie genoeg skuifies nie. As mens haar nie herinder het van die bestelling dan sou sy nie alles ingepak het nie. Na n lang gewaggery en gesukkelery kom by die huis die mash en gravy is so afgewater die buns is oud en blaarslaai is nie vars nie. Ons het dit glad nie geniet nie. Ons is nie mense wat kla oor nonsens nie en is jammer hieroor maar dit is nie die eerste keer nie en voel iets moet daaraan gedoen word. Want daai KFC gaan agteruit.

0
Replies (1)
KFC
KFC's reply09 Nov 2015, 11:46
Official
Hello lalla1984,

Thank you for the feedback and thank you for taking the time to inform us.

Rest assured your complaint will be forwarded to the relevant franchisee and his team to address and ensure that the necessary corrective steps are put in place so that we may meet your expectations in the future.

Kind Regards

KFC Customer Care Line
***

Best regards,