JN
Jodene N

1 reviews | Active since Mar 2010

16 Jul 2015, 15:15

BAD SERVICE

Dit is met groot teleurstelling dat ek hierdie klagte aan u rig. Gisteraand 18:21 het ek en my gesin na KFC Stellenbosch gegaan om aand ete te kry. Ons het al vier die Boxit meal bestel, drie het die zingerburger gevat en my jongste seun het 'n gewone rounder geneem. Ons het toe sommer besluit om daar te eet. Ons bestelling was toe reg vir afhaal en het ons self tuis gemaak om ons aand ete te geniet. Toe ons nou almal se kos gee, het ek elkeen se boksie oopgemaak om te sien watter een is die gewone rounder. Nie een van die rounder boksie het 'n indikasie gehad wat soort waar is nie. My man het toe een van die dames geroep om dit aan haar te wys. Sy het toe elkeen se rounder boksies uitgehaal en oopgemaak om te kyk wat is die gewone rounder. Dit was heeltemal onaanvaarbaar vir my want jy kan nie dit doen voor jou kliente nie, ek het aan haar ges? ek kon ook maar aan elke rounder 'n hap geneem het om seker te maak. Dit het my nou alreeds die briese ingemaak dat sy so iets doen, en al wat hulle vir jou s? is \sorry it won't happen again". Ons het toe maar oorgesien en voortgegaan met ons etes. Dis toe dat my jongste vir my vra mamma byt gou aan my rounder"

0
Replies (1)
KFC
KFC's reply18 Jul 2015, 19:58
Official
Hello jodene,

Dankie vir die terugvoering en dankie dat u die tyd geneem het om ons in te lig.

Wees verseker u klagte sal gestuur word aan die betrokke franchisenemer en sy span om aan te spreek en te verseker dat die nodige regstellende stappe in plek gestel sal word sodat ons kan voldoen aan u verwagtinge in die toekoms.

Vriendelike groete

KFC Kliente Dienste
***

Best regards,