YA
Yolande A

1 reviews | Active since Dec 2013

19 Feb 2015, 20:06

BAD BAD SERVICE

Julle kan die tak in Curielaan maar netsowel toe maak as wat hy oop bly en die diens is UITERS SLEG EN SWAK. Jou orders word verkeerd gevat, jy bestel goed en betaal vir dit....as jy by die optel punt kom dan word daar vir jou gese daar is n wag periode vir jou kos dan kanselleer die persoon eenvoudig net jou bestelling. As jy by die huis kom is jou kos of koud, helfte van jou kos is nie eers daar nie. Terwyl jy bestel word daar gegil geskree en gelag in die kombuis. Dit is NIE die eerste keer wat dit gebeur nie en ek praat namens n paar mense. Daar is absoluut geen beheer of toesig nie.....en die persoon wat ons gehelp het Philadelphia is so ongeskik en weet nie eers wat aangaan in die plek nie. So maak maar eerder toe of kry ander bestuur want julle diens STINK

0
Replies (1)
KFC
KFC's reply20 Feb 2015, 09:08
Official
Hello yollieadendorff,

Thank you for the feedback and thank you for taking the time to inform us.

Rest assured your complaint will be forwarded to the relevant franchisee and his team to address and ensure that the necessary corrective steps are put in place so that we may meet your expectations in the future.

Kind Regards

KFC Customer Care Line
***

Best regards,