CL
Caylin L

1 reviews | Active since Sept 2020

08 Dec 2021, 21:29

Bad bad bad bad service beyond bad their food also not up to standard

As jy nou swak diens wil kry he "altyd, altyd" gaan na kfc by spar in idas valley...

Die mense doen hulle eie ding en ignoreer mens wat wag om te koop of om jou kos te kry.

Die bord se busy preparing maar die kos staa al ready almal is agter en loop by die deur agter in en uit terwyl n hele paar mense voor staan.

Elke liewe keer swak diens!!! Since julle oop gemaak het by spar

0
Replies (0)