1 reviews | Active since Jan 2016
Ons het gister aand die 4jan gaan kfc koop en toe bestel ons family treat en die hoender was nie heeltemal gaar nie en 1popcandy en n dairy milk ons het dit in coca cola glase gekry en die goed was halfpad vol die popcandy was minder as half en toe ons hulle vra wat gaan aan toe word daar vir ons gese die stock is kla ek is jamer dit is bad service en ons koop timinste 6keer n maand daar maar dit sal die laaste wees.die klomp wat daar werk was so aan die lag my man moes sy venster toe maak.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.