1 reviews | Active since Feb 2017

16 Feb 2017, 16:39

Aaklige kliënte diens by Parys KFC

Die vraag is hoekom die trading tye op die internet stipuleer as 9 am tot 10 pm as die werkers vanaf 9 uur die aand al skoonmaak en toe maak?

Ek en my man was net na 9 uur die aand by kfc Dinsdag aand om vir ons meisiekind 'n mash en gravy te koop want ons kom van ver. Alles staan oop asook die drive way venstertjie maar die musiek is kliphard gestel. Die meneer in beheer van die musiek vanaf sy foon kyk in ons oe maar sal niks wys of sê dat hulle wel toe is nie...Nadat ons drie keer getoet het begin die geduld maar min raak wat almal loop verby ons maar sal geensins iets wys of se dat julle toe is nie. Uiteindelik nadat my man toe op die toeter lê sodat ons bietjie aandag kan kry en nadat ek verwoerd met my hande probeer vra of julle dan toe is het ons darm net 'n reaksie gekry wat wys "closed".

So hiervoor sal julle verseker nog 'n kliënt verloor en asb gee die regte tye deur vir julle "Staff" wanneer opening en closing time is of verander dan ook net asb julle "trading hours" op die internet.

Dit is 'n klein wonderlike dorpie, maar word definitief bederf met hierdie tipe diens.

Hoop vir julle toekoms dit kan verbeter.

Groete

Talitha Moolman

0
Replies (1)
KFC
KFC's reply17 Feb 2017, 15:28
Official

Thank you for taking the time to correspond with the KFC Customer Care.

Please note that we will be in contact soon.

Kind Regards

KFC Customer Care