nN
nstrydom N
1 reviews | Active since Aug 2016
27 Oct 2020, 11:59
Keyhealth - Ek smeek julle bly weg
Ek moet net gou hierdie met julle deel!! Ek het die 22ste Oktober 'n review geskryf oor my storie. Nou het ek die opname gekanseleer en binne 13min 'n response gekry. Maar my vorige eposse waar ek pleit en smeek vir hulp word ge-ignoreer want hulle soek verskonings.... What a joke..
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Key Health Medical Aid's replyOfficial
27 Oct 2020, 12:19Goeie dag Nadia Hickley, KeyHealth sal jou binnekort ****ak oor die aangeleentheid.
Key Health Medical Aid's reply27 Oct 2020, 12:19
Official
Goeie dag Nadia Hickley, KeyHealth sal jou binnekort ****ak oor die aangeleentheid.
