1 reviews | Active since May 2015
Keyhealth

Hello Peter ek EJ Visser en JE Visser my eggenote het ‘n mediese skema polis no ********** by Keyhealth vir meer as 5 jaar reeds.

Op versoek van Keyhealth het ek van ‘n aftrek order na ‘n debiet order oorkeskuif te Absa Bank

rek no ********** 956 Keyhealth wat ook by Absa rekening vasaliteite het rek no ********** 0012 debiet order Bedrae af vir die bedrag van 2101.00 op 1 September 2016, 2101.00 op 1 Oktober 2016,

2101.00 op 1 November 2016, 2101.00 op 1 Desember 2016, 2312.00 op 1 Januarie 2017,

2312.00 op 1 Februarie 2017, Sedert 2 Maart word dubbele priemies met ekstra koste verhaal

2270.00 op 2 Maart 2017, Weer 2291.00 op 2 Maart 2017, Bank koste 8.50 terug verwys Bank koste 6.50 & 2291.00 op 2 April 2017, Weer 2291.00 op 2 April 2017, Bank koste 8.50 terug verwys Bank koste 6.50, & 2291.00 op 2 Mei 2017, Weer 2291.00 op 2 Mei 2017, Bank koste 8.50 terug verwys Bank koste 6.50

Verskeie eposte is in die verband is aan die Keyhealth gerig maar dubele debiet orders word steeds verhaal en skrywes aan my gerig dat geen betalings ontvang is nie en is ook meegedeel dat die Keyhealth plan geblock is, die premie het ook reeds 2 keer in 2017 verhoog (2101.00 op 1 Desember 2016, 2312.00 op 1 Januarie 2017, 2312.00 op 1 Februarie 2017, Sedert 2 Maart 2291op 2 Maart 2017),

Ek is ‘n kroniese epelepsie pasient, reeds verskeie ernstige beroertes gehad asook met Allzimers gediagosoneer sukkel as gevolg van die toestande en dat ek bedlende is met long, blaas en kolon probleme en oor die plan sedert Oktober 2016 tot huidiglik geblock is kan ek nie die nodige en korekte behandeling uit my sak bekostig nie of gehospitaliseer word om dit te ontvang nie.

Om sake verder te vererger is my 100% hospitaal plan reeds sedert my Hospitalisaie Oktober 2016 te Medi clinic Bloemfontein geblock en moes ek verskeie betalings van meer as 39000.00 uit my eie sak uit betaal het ook hiermee kry ek steeds nie enige terug voer van die Keyhealth af nie.

Ek het steeds geen redelike terug voer van Keyhealth ontvang nie.
Ek het steeds geen redelike terug voer van Keyhealth ontvang nie.
The matter has been partially corrected & resolved
The matter has been partially corrected & resolved