aA
adeo A
1 reviews | Active since Aug 2016
25 Aug 2021, 09:56
Uitstekende Kenwood Chef-kwaliteit
Ek het in 1970 n Kenwood Chef gekoop. n Paar dae gelede knie ek brooddeeg met my Kenwood en agv die vibrasie ruk die elektriese draad uit die muurprop en val die menger met deel en al op die vloer. Ek prop die menger in, s***el dit aan en dit werk nog steeds 100%!!! Wonderlik!!! Koop n Kenwood chef. Ek hoop die kwaliteit her dieselfde gebly!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)