JG
Jenene G

1 reviews | Active since Jul 2020

31 Jul 2020, 09:55

Swak Diens

Vir die Dr wat sy foon geantwoord het Woensdag aand"Dr Thinus Naude"Het jul kantoor gebel nou en die ontvangs dame het gese jy was Woensdag op nagskof. Jy was blerrie ongeskik en nie eens jou naam genoem nie, my Hond was baie siek en jy kon nie eens vra watse simptome het my hond nie, wou nie eers hoor wat vout is nie, al wat ek kry is, wel ek sal uitgaan en die hond op n drip sit, dit gaan jou R3000.00 om en by kos... En dit is dit. Jy wil n diere Dr wees en die geld verdien maar heel duidelik het jy geen passie nie. Ek sal jou nie aanbeveel as dit is hoe jy oor diere voel nie. Geen vlippen warry nie, was heelduidelik vir jou te veel moeite.

0
Replies (0)