1 reviews | Active since Nov 2015

20 Apr 2016, 08:41

Opel Corsa overheating

Ek het vir my kind 'n Opel Corsa Essentia 1.4 gekoop. Hy het vanaf Ottosdal na George in Desember gery en kar het hom mooi gedra. (hy bly tans in George) Op 1 Maart 2016 het my seun vana sy ma se werk gery oppad huis toe, sowat 8km voor die huis het die kar se heat warning gauge begin flikker, hy het stadig gery tot by die naaste petrol stasie +- 6km daarvan af. Hy het sy ma gebel waarna sy vir Ampie de Beer by Kempston Motors ges***el het. Hy het voorgestel dat hy wag tot die kar afgekoel het en hom dat aansluit en laat idle dan hom vol water te maak en dan tot by Kempston Motors te ry sodat hy kan kyk wat is die probleem. Ampie het onder die kar gekyk en ges? dat water uit die waterpomp loop. My seun het 2 Maart 2016 'n Waterpomp by JP spares (Midas) gaan koop en 3 Maart 2016 het Ampie dit vervang. Op 29 Maart 2016 het dieselfde voorval gebeur sowat 10km van die huis af, Hy het dadelik vir Ampie gebel, waar Ampie vir hom ges? het hy moet huis toe ry en oornag laat afkoel en dan op 30 Maart om half 7 by Kempston te wees. Die voertuig staan tans nog daar en hulle wil nou skielik 'n nuwe top en gasket insit vir R13500. Hoekom nie laaskeer gekyk nie.

0
Replies (0)