gT
gerhard T
1 reviews | Active since Mar 2015
15 Mar 2018, 19:40
Puik diens
Ek het n bakkie gekoop by Kelston motors Somerset Wes. Die manne daar is puik en weet wat hulle doen. Hulle kom beloftes na. Die verkoopsman Geus was selfs 2keer by my huis om my te help. Emile verdien ook 5 sterre Dankie julle twee Sal enige tyd weer daar Koop.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Kelston Motor Group's replyOfficial
16 Mar 2018, 10:19Dit is n groot plesier en dankie vir die besigheid!
Kelston Motor Group's reply16 Mar 2018, 10:19
Official
Dit is n groot plesier en dankie vir die besigheid!
