nN
nicolettegeldenhuysmeyer N

1 reviews | Active since Jul 2016

31 Dec 2019, 12:32

Haar binne in boks pap, vas aan die flakes

Boks all brain pap was gekoop en vanoggend oopgemaak. Eerste hap was geneem en met die t****e hap het daar n paar stukkies flakes saam gekom en gesien n string pap is vas aan n lang haar . Dis is uiters teleurstellend aangesien als dan nou so skoon moet wees en deur n fabriek gaan. Wat moet ek nou maak, stel geensins belang om verder te eet aan die splinternuwe boks pap nie en is ook te bang om weer dit te koop. Het fotos geneem van die boks pap, pap in die bakkie en die haar. Ek soek terugvoering asb..

0
Replies (0)