FK
Franchel K
1 reviews | Active since Dec 2025
04 Dec 2025, 09:48
Wat ’n wonderlike ervaring om met KJH Attorneys te werk!
Wat ’n wonderlike ervaring om met KJH Attorneys te werk! Baie dankie aan Lune en Michelle van die Ceres-tak wat ons gehelp het met die verkoop van ons huis. Die proses was vinnig en die kommunikasie uitstekend – ons het altyd geweet wat aangaan en hoef nooit te wonder nie. Hulle gaan regtig above and beyond om kliënte te ondersteun.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)