1 reviews | Active since May 2018
Ons het op 12 Mei 2018 Kelfords Ford te Somerset West besoek. My man het sy voertuig ingevat sodat hulle na dit kan kyk en 'n aanbod kan maak. Ons het na die verkoopsman, met wie my man gepraat het, gegaan. Hy was besig om ons te help, toe kom daar ander mense in en hy begin sommer vir hulle te help. Hy toe later ons weer gehelp en toe na die kar gekyk. Hy het gesê hy sal my man Maandag 14 Mei ****ak met 'n antwoord. Hy het tot vandag nog geen ****ak met my man gemaak nie. Ons wag nou nog op 'n antwoord. Ons is baie teleurgsteld !!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.