WO
Wit O

1 reviews | Active since May 2021

26 May 2021, 16:01

***** KCR KEMPTONPARK

My seun het n bike in Des by hulle gekoop. Dit het gerook en al wat hulle kon se is hulle het iets reggemaak en dit sal weggaan . die engin het heeltal sy gat gesien en nou is hulle ***** om geld terug te betaal. Hulle se reguit hulle het fout gemaak maar gaan net 50% betaal van die skade. Hulle kan geen diens dokumentasie voorsien nie. Hulle is *****.

0
Replies (0)