AV
Andre V

1 reviews | Active since Oct 2023

12 Oct 2023, 09:30

Beste kliënte diens ontvang

Beste kliënte diens ontvang van David en Gail af. Hulle loop beslis die ekstra myl om 'n probleem om te los. Hou vol met julle uitstekende werk!!

0
Replies (1)
Kayamoola
Kayamoola's reply13 Oct 2023, 10:34
Official
Hi,

Dankie vir jou resensie!
Ons ondersteun jou graag! :)