AV
Angelique V

1 reviews | Active since Apr 2023

11 Apr 2023, 15:11

Photo Blanket

Ek het vir die 2de keer by Karlienke bestel en is so gelukkig! Julle produkte is awesome! Ek sal julle vir enige iemand aanbeveel. Hulpsaam en so vriendelik en dan nog great pryse ook! Hou so aan!

0
Replies (1)
AV
Angelique V's update24 Apr 2024, 17:06
Reviewer Update
Hierdie is 'n 5 uit 5 rating! Nie 3 uit 5 nie!
Karlienke is EXCELLENT!!!