AV
Angelique V

1 reviews | Active since Apr 2023

24 Apr 2024, 17:02

Foto Kombers 2021

Ek het die 1ste keer by Karlienke bestel in 2021. Dit was 'n foto kombers vir my man se heel 1ste Vadersdag! Wow! Dis 3 jaar later en die kombers lyk nog splinter nuut! Ek sal ENIGE TYD Karlienke aanbeveel! GREAT diens met GREAT kwaliteit produkte!

0
Replies (0)