AB
Anita B

1 reviews | Active since Feb 2021

13 Feb 2021, 10:14

Wendy Leon

Ek Wendy Leon was opgeneem in di kraamsaal op 4 Feb 2021 di verpleeg personeel was so vriendelik en so mooi met my gewerk my so gemaklik laat voel ek was so op my gemaak in di skoon en vriendelike atmosfeer hul het gelag en gesels ek het skoon vergeet waarvoor ek eintlik daar was ek Wil graag di mense persoonlik bedank Sr Dollman Dr Lole en Enammkethi ek het ongelukkig ni di Ander personeel se name neer geskryf ni maar Wil elk een in kraam saal bedank julle was puik en menslik en dit sien jy ni sommer ni ek Sal enige iemand aan beveel om na Karl Bremer Hospitaal toe te gaan as baba Kom danki julle vir Jul op regte vriendelike diens Wendy Leon

0
Replies (0)