eP
esther P

1 reviews | Active since Mar 2009

12 Jan 2023, 22:01

SWAK DIENS

Hoe is dit MOONTLIK dat 'n 65 jarige dame 4 keer, deur 'n GP gesien word vir psigiatriese probleme, NADAT die drs opgeslip het met 'n vorige opname vir 'n ander mediese probleem en die pasiënt NIE haar anti-depressant gegee het wat sy elke dag moes kry en nou erge onttrekkings simptome kry a.g.v. dit en nou psigoties is????? Haar psigiater skryf 3 antidepressante voor en die GP op roep verminder dit na EEN!! Sy is vandag weer vir die 4de keer deur die PSIGIATER by Kraaifontein daghospitaal gesien en weereens met die ambulans en NODIGE VERWYSINGS na Karl Bremer hospitaal toe geneem met die ambulans vir OPNAME en WEEREENS vannaand in die ry moet gaan sit om die dr aan diens te sien wat haar net weer huistoe gaan stuur. Die vrou het reeds gister probeer om haar eie lewe te neem so wanneer gaan jul die vrou sien en besef sy is 'n gevaar vir ha****lf en wel iemand se MA EN OUMA en nie net 'n nr in julle sisteem nie???? Wanneer dit te laat is???? Esther Pienaar, skoonsuster en ****aknommer ***

0
Replies (0)