LB
Leon B
1 reviews | Active since Dec 2021
20 Dec 2021, 13:36
Swap diens
Kanopie bestel die 2de September en wag nog steeds vir n installasie datum. Die afspraak is al twee keer verander. Geen terugvoering op e-pos, wattsapp en telephone oproepe en om die eienaar te s***el help ook nie. Volgens die laaste gesprek met Chris sou installasie laas week wees. Wag nog steeds!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)