LB
LIEBENETTE B

1 reviews | Active since Feb 2015

14 Feb 2015, 09:04

SLEGTE DIENS

Dit was my eerste keer dat ek 'n aankoop gemaak het by kalahari, eers se hulle hulle kry nie my bank in die hande nie wat 'n klomp bog is, toe ek die volgende keer die transaksie doen word daar vir my gese ek kry eers oor 2 weke my goed. Het toe besluit om dit eerder te kanselleer en dan kry ek die volgende dag 'n epos wat se die goed is oppad na my toe, waar die konsultant DUIDELIK NIE my goed gekanselleer het nie of sal ek se hulle FINANSIELE Departement, besluit sommer dat hulle aangaan nadat ek dit kanselleer, maak nie saak hoe klein my aankoop is nie, ek is nogsteeds 'n klient en mens hanteer nie mens se kliente soos julle doen nie! Hallo takealot dankie vir julle oulike en flinke diens! NOOIT WEER SAL EK BY KALAHARI IETS KOOP NIE!!!!!! en ek dink nie eers kalahari gaan omgee nie!!!

0
Replies (1)
Kalahari.com
Kalahari.com's reply14 Feb 2015, 13:44
Official
Hello Libby120404,

Dankie dat jy met ons ****ak gemaak het.

Ons is jammer om te hoor hoe teleurstellend jou ervaring is. Ons kan u verseker dat ons nooit bedoel het om jou te ontsteld nie.

Dit is regtig nie die manier waarop ons besigheid doen nie.

Ons is tans besuig om op te volg en sal u binnekort ****ak met terugvoering.

Ons weet dat dit baie frustrerend en teleurstellend vir jou moet wees, maar weet dat ons probeer om om dit so gou as moontlik op te los .

Weereens, aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is.

****ak ons gerus indien u enige verdere hulp nodig het.

Lekker dag verder.

Groete,

Bianca
Die Kalahari Span

Best regards,