1 reviews | Active since Jan 2011
Shocking Service
Ek het my produk van kalahari al 10 dae gelede geplaas. Alles betaal, maar [URL Removed] kan nie eens die aflewerings process voltooi nie. Ek wag nou nog, en moes self opvolg met die courier, want volgens [URL Removed] se agente is hulle nie die courier diens nie, al het ek by hulle gekoop en nie die couriers nie.

Die moes al gister afgelewer wees, toe vanoggend, en toe besluit Kalahari om maar liewers die aflewering te kanseleer. Nadat ek vandag 06:40pm weer met die agente gepraat het, en die mannetjie eindlik arrogant terug gepraat het en baie mooi verduidelik het dat hy nie kan help nie hy is nie die courier nie, en hulle sal maandag kyk.

Kalahari julle diens is uiters uiters swak . . . Ek wag nou nog vir hom om my terug te bel, maar nee . .. maak beloftes en doen net mooi niks.

Vir n betstelling wat al die 4de gemaak is en betaal is, is julle blerrie SWAK !!!

Dankie dat jy met ons ****ak gemaak het.
Ons is jammer om te hoor hoe teleurstellend jou ervaring is. Ons kan u verseker dat ons nooit bedoel het om jou aflewering te vertraag nie.
Ons vra omverskoning vir vertraagde antwoord en kommunikasie aan u.
Dit is regtig nie die manier waarop ons besigheid doen nie.
Ons is tans besuig om op te volg met ons koerier en sal u binnekort ****ak met terugvoering.
Ons weet dat dit baie frustrerend en teleurstellend vir jou moet wees, maar weet dat ons probeer om om dit so gou as moontlik op te los .
Weereens, aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is.
****ak ons gerus indien u enige verdere hulp nodig het.
Lekker dag verder.
Groete,
Bianca
Die Kalahari Span