EP
Elma P

1 reviews | Active since Mar 2021

16 Mar 2021, 20:24

fancy diens, fancy produkte en fancy mense

Baie dankie vir my fancy pakkie. Ek is mal oor die skoene en gymsak wat ek bestel het. Worth every penny.

Dit was elke keer so groot plesier om met Mika oor die foon te gesels as sy vir my updates stuur oor my bestelling. My vriendinne wil almal ook bestel

0
Replies (0)